Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
2023
R
0 h 3 m
South Africa
پاپ
Koop/Luister 'Country Girl Van Bloem' hier: https://DodoNyoka.lnk.to/CountryGirlVanBloemMB
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/DodoNyokamibextid=LQQJ4d
Instagram - https://instagram.com/dodonyoka_musicigshid=Y2IzZGU1MTFhOQ==
TikTok - https://www.tiktok.com/@dodonyoka_music_op=1&_r=1&_t=8daa7F71ZTh
_________________________________________
Lirieke:
Ek hoor dis sokkie aand vanaand
My beste klere aangetrek
Ek is jonk, vol vonk
Die dansvloer brand vanaand
Sy ry ‘n bakkie op die plaas
En sy kan ‘n springbok skiet
Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As Ek jou sien
Sy laat die koppe draai na ons
Die manne vra (Hey ons soek ‘n dans)
Maar sy se sy soek nog ‘n dans met my
Ons voel die dans is aan die brand
Ek swaai haar lyfie om en om
Sys rooi sys mooi
Sy laat die mielies gooi

As Ek jou siiiiiiieeeeeeeeen
More
7.9 /10
0 people rated

آن لائن دیکھیں
ایپ میں دیکھیں
اقساط
ٹاپ کاسٹ
صارف کا جائزہ
اقساط
ٹاپ کاسٹ
صارف کا جائزہ
اقساط
film
lklk
Netflix
Plex
صارف کا جائزہ
Hunnybajaj Hunny
14/12/2024 03:31
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
— No more content —
صارف کا جائزہ
Hunnybajaj Hunny
14/12/2024 03:31
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.