Official Music Video for "Madelein" by Brendan Peyper.
Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/omdatjymag
Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/
Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/
DOP, Director & Editor - Eric T Graham
Producer, Grip - Tehan Buys
Female Lead - Theané Willemse
Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Stephan van Huyssteen
Special thanks - Stoneybrooke Farm
Madelein - Lirieke
Haar hande staan niks fout nie
Haar bene maak my lam
Jy gaan baie vêr moet gaan
As jy haar wil vang
Die manne staan in rye
Sleep vlerk tot dit val
Van Die Kaap tot Transvaal
Maak sy hulle mal
Net soos ‘n goeie wyn
Raak sy beter met die tyd
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my
Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Haar oë is soos ‘n sonsak
Haar vel soos satyn
Jy gaan baie hard moet werk
As jy haar wil kry
Die lekker op haar lippe
Die lyne van haar lyf
Is iets waaroor ek boeke sal skryf
As jy mooi na haar kyk
Dan raak sy beter met die tyd
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my
Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ooh yeah
Madelein Madelein Madelein
Veregeet van al die ander manne
Ek sal jou op my hande dra
As jy weer sien dan soek ons ‘n wit rok
Waarin jy jou hart vir ewig vir my kan gee
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn
More
7.7 /10
0 people rated
Brendan Peyper - Madelein (Official Music Video)
2024
R
0 h 3 m
South Africa
پاپ
Official Music Video for "Madelein" by Brendan Peyper.
Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/omdatjymag
Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/
Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/
DOP, Director & Editor - Eric T Graham
Producer, Grip - Tehan Buys
Female Lead - Theané Willemse
Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Stephan van Huyssteen
Special thanks - Stoneybrooke Farm
Madelein - Lirieke
Haar hande staan niks fout nie
Haar bene maak my lam
Jy gaan baie vêr moet gaan
As jy haar wil vang
Die manne staan in rye
Sleep vlerk tot dit val
Van Die Kaap tot Transvaal
Maak sy hulle mal
Net soos ‘n goeie wyn
Raak sy beter met die tyd
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my
Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Haar oë is soos ‘n sonsak
Haar vel soos satyn
Jy gaan baie hard moet werk
As jy haar wil kry
Die lekker op haar lippe
Die lyne van haar lyf
Is iets waaroor ek boeke sal skryf
As jy mooi na haar kyk
Dan raak sy beter met die tyd
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my
Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ooh yeah
Madelein Madelein Madelein
Veregeet van al die ander manne
Ek sal jou op my hande dra
As jy weer sien dan soek ons ‘n wit rok
Waarin jy jou hart vir ewig vir my kan gee
Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan ‘n lyn
More
7.7 /10
0 people rated
آن لائن دیکھیں
ایپ میں دیکھیں
اقساط
ٹاپ کاسٹ
صارف کا جائزہ
اقساط
ٹاپ کاسٹ
صارف کا جائزہ
اقساط
film
lklk
Netflix
Plex
صارف کا جائزہ
STHEMBISO KHOZA
14/12/2024 04:28
Brendan Peyper - Madelein (Official Music Video)
— No more content —
صارف کا جائزہ
STHEMBISO KHOZA
14/12/2024 04:28
Brendan Peyper - Madelein (Official Music Video)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.