Home
Details
Details Spoegwolf - Bellevlei (Official)
2021
R
0 h 3 m
South Africa
Pop © Spoegwolf (PTY) LTD 2021
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms.
Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf
Vervaardig deur Spoegwolf
Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham.
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Moskou du Toit
Albert van der Merwe
Hiram Koopman
Lirieke:
jy’s my vakansie sonder see
in die skadu, my laatoggend-tee
om jou vir die ewige lewe te ruil
lief, is die antwoord nee
om jou so in jou huis te sien
is om die toekoms te voel
is om die Here te dien
jy hang jou klere soos ou stories op
al jou honde kom kyk
vertel my dit was klein
was dit klein
as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
jou lank terug, jou nou en jou eendag
in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak
Bellevlei, is daar iets van my hier begrawe
ek weet ek’s nou nader aan my rus
wat my die seerste maak word krag
ek hoor die sterkste hart is sagter
en braaf genoeg om te breek
ek hardloop deur hierdie miltsteek met ’n naam
was dit klein
as jy so naby aan my staan kan ek dit voel
my lank-terug, soos klere, is pikswart
ek glimlag maar as ons wegpak
More
7.5 /10
0 people rated
Watch Online Watch in App
Spoegwolf - Bellevlei (Official)
2021
R
0 h 3 m
South Africa
Pop © Spoegwolf (PTY) LTD 2021
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms.
Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf
Vervaardig deur Spoegwolf
Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham.
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Moskou du Toit
Albert van der Merwe
Hiram Koopman
Lirieke:
jy’s my vakansie sonder see
in die skadu, my laatoggend-tee
om jou vir die ewige lewe te ruil
lief, is die antwoord nee
om jou so in jou huis te sien
is om die toekoms te voel
is om die Here te dien
jy hang jou klere soos ou stories op
al jou honde kom kyk
vertel my dit was klein
was dit klein
as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
jou lank terug, jou nou en jou eendag
in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak
Bellevlei, is daar iets van my hier begrawe
ek weet ek’s nou nader aan my rus
wat my die seerste maak word krag
ek hoor die sterkste hart is sagter
en braaf genoeg om te breek
ek hardloop deur hierdie miltsteek met ’n naam
was dit klein
as jy so naby aan my staan kan ek dit voel
my lank-terug, soos klere, is pikswart
ek glimlag maar as ons wegpak
More
7.5 /10 0 people rated
Watch Online Watch in App
Episodes Top Cast User Review Episodes
Top Cast
User Review
User Review Spoegwolf - Bellevlei (Official)
— No more content —
User Review Spoegwolf - Bellevlei (Official)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.