moviebox header nav
moviebox search icon

Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)

2023

R

0 h 3 m

South Africa

Pop

Listen to "Liewe Jinne!" - Click here https://orcd.co/juanitaliewejinne Liewe Jinne! Music Video: Composer: Juanita du Plessis / J Records Publishing © 2023 J Records SA Director: Stefan Hugo / Boerboel Wear DOP and Editor: Eric T Graham Grip, Production Manager: Tehan Buys Line Manager: Tehan Buys / Dora-Mari Bosch BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / The Marketing Zoo Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis Lyrics: Liewe Jinne! (Afrikaans) Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom in Laat ons hierdie naweekparty nou begin Niemand ry Vanaand gaan niemand ry Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor Skop haar skoene uit en sê vat nou voor Ek wil bly Oeh ek wil net hier bly Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie O liewe jinne Hier loop die dinge Kom bietjie binne, laat waai met die musiek Dat ons kan vastrap, two-step, draai Da vat hy Aai jaai jaai O liewe jitte Maak los daai litte Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete Hierdie dak laat lig Soos in die ou dae Vat my terug O liewe jinne! Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing Hy sê gooi daar maar 'n tune Jy kan maar ys ook bring Dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie O liewe jinne Hier loop die dinge Kom bietjie binne, laat waai met die musiek Dat ons kan vastrap, two-step, draai Da vat hy Aai jaai jaai O liewe jitte Maak los daai litte Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete Hierdie dak laat lig Soos in die ou dae Vat my terug O liewe jinne!
More

7.2 /10

0 people rated

Watch Online

Watch in App

Episodes

Top Cast

User Review

Episodes
Top Cast
User Review

Episodes

film
lklk
Netflix
Plex
Top Cast(1)
default avatar
Juanita du Plessis
Singer

User Review

author avatar

marcelotwelve

13/12/2024 19:27
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.