moviebox header nav
moviebox search icon

JAN JAN JAN - Braaf Soos 'n Boerboel (Official Music Video)

2023

R

0 h 3 m

South Africa

African

Official Music Video for "Braaf Soos 'n Boerboel" by Jan Jan Jan. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/BRAAF Follow Jan Jan Jan op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/JanJanJanBoerBoel/ Instagram - https://www.instagram.com/janjanjan_officialsa/ TikTok - https://vm.tiktok.com/g7cGwA/. Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/jan-jan-jan/ FILMSPAN: Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Assistent: Willem Terblanche (IG/@willemterblanchecouture) Grip - Zanru Theron (IG/@puzzelz14) Grip - Hanru Van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/) Gaffer - Pat Mashaba Best boy Grip - Leon Nortje Grip Assistent - Kainos Mudzingwa STILERING: WillemTerblancheCouture (IG/@willemterblanchecouture) https://www.boerboelwear.co.za/ GRIMERING: Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup) CHOREOGRAFIE: Dylan Kotze (IG/@d.yl.a.n) Braaf soos ‘n Boerboel - Lirieke Wie kan ‘n plan soos ‘n boer beraam ‘n Man soos Jan Wie sal sy man soos ‘n Boer kan staan ‘n Jan sal kan Wie is so hardekwas soos ‘n boer ‘n Man soos Jan En wie is ook so handig met sy roer ‘n Man soos Jan Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy hou van raakskiet Hy like nie van kwes Hy’s soos Superman In khaki ge-dress Wie kan sy sê sê soos ‘n boer sy sê sê (hey) ‘n Man soos Jan En wie se durf sal nooit gaan lê Dis Jan Ons man Wie’t altyd ‘n knipmes in sy sak ‘n Man soos Jan Wie sal die bul by die horings pak ‘n Jan sal kan Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n Ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy hou van raakskiet Hy like nie van kwes Hy’s soos Superman In khaki ge-dress Al is jy Van der Merwe Al is jy Van Zyl Binne elke een van ons Is daar ‘n Jan wat skuil Al kom jy van Brakpan Of van Stellenbosch Dit maak n
More

7.5 /10

0 people rated

Watch Online

Watch in App

Episodes

Top Cast

User Review

Episodes
Top Cast
User Review

Episodes

film
lklk
Netflix
Plex

User Review

author avatar

Shaira Diaz

14/12/2024 19:28
JAN JAN JAN - Braaf Soos 'n Boerboel (Official Music Video)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.