Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/barto
Follow Barto on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100075855320009
Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/
TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers_t=8UxI0sYyCYP&_r=1
Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/
Director/DOP - Kyle White www.YouTube.com/kylewhitetv
Editor/Colourist - Kyle White
Band - Stephan van Huyssteen, Nick Jordaan, Janis Kelber
Vlam In Die Wind
Waar daar ‘n rokie rook
Brand daar ‘n vuur
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Winde wat om ons waai
Maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Saam vasgebind in flint
Verander vonk in ‘n vuur
Die donker maak mens blind
Totdat ons lig uitstuur
Winde wat ons omwaai gee ons krag
Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe v
More
7.6 /10
0 people rated
Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)
2023
R
0 h 3 m
South Africa
Rock
Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/barto
Follow Barto on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100075855320009
Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/
TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers_t=8UxI0sYyCYP&_r=1
Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/
Director/DOP - Kyle White www.YouTube.com/kylewhitetv
Editor/Colourist - Kyle White
Band - Stephan van Huyssteen, Nick Jordaan, Janis Kelber
Vlam In Die Wind
Waar daar ‘n rokie rook
Brand daar ‘n vuur
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Winde wat om ons waai
Maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Saam vasgebind in flint
Verander vonk in ‘n vuur
Die donker maak mens blind
Totdat ons lig uitstuur
Winde wat ons omwaai gee ons krag
Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Soos ‘n vlam in die wind
Want ons dans dans
Soos ‘n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos ‘n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe v
More
7.6 /10
0 people rated
Watch Online
Watch in App
Episodes
Top Cast
User Review
Episodes
Top Cast
User Review
Episodes
film
lklk
Netflix
Plex
User Review
Ranz Kyle
14/12/2024 14:31
Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)
— No more content —
User Review
Ranz Kyle
14/12/2024 14:31
Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.