moviebox header nav
moviebox search icon

Barto - Ons Twee Genoeg ft. Marissa

2023

R

0 h 4 m

South Africa

Rock

Official Music Video for "Ons Twee Genoeg" by Barto ft. Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/OnsTweeGenoeg Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Follow Marissa on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Marissiepit Instagram - https://instagram.com/net_marissa_xx_igshid=YmMyMTA2M2Y= TikTok – https://www.tiktok.com/@marissiepit_t=8aiL3ROaRkr&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/marissa/ Director of Photography, Editor, Colour Grade: Stephan van Huyssteen Locations: Muse Studios, Sowaar Studios, The A&R manager's living room Ons Twee Genoeg - Lirieke Stille water, dieper grond Elke woord uit jou mond Los die wêreld by die deur Kom en lê langs my neer Ek vra min Jy gee meer as wat ek twyfel Jy’s altyd hier Maar net vir jou kan ek sê Ek het asem nodig Net om vir jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg Ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Gras is groener waar mens kyk As die glas half vol lyk Ek het baie jy het meer Sonder als bly ons twee Ek soek min Maar jy vind meer wat in my wegkruip Jy’s altyd hier en net vir jou wil ek sê Ek het asem nodig Net om vir jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg Ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Ek het asem nodig
More

7.2 /10

0 people rated

Tonton online

Tonton di app

Episode

Pemeran Terbaik

Ulasan Pengguna

Episode
Pemeran Terbaik
Ulasan Pengguna

Episode

film
lklk
Netflix
Plex
Pemeran Utama(1)
default avatar
Marissa
Singer

Ulasan Pengguna

author avatar

user6537127079724

15/12/2024 05:34
Barto - Ons Twee Genoeg ft. Marissa
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.