moviebox header nav
moviebox search icon

Francois van Coke & Robbie Wessels - BOKBEFOK

2025

R

0 h 3 m

South Africa

Populaire

Luister BOKBEFOK hier: https://ffm.to/bokbefok Kry BOKBEFOK merchandise by https://www.vancokes.co.za/ ek is van die platteland ek’s van die stad ek kyk blomme in Namakwaland ek was al op Nuweland ek’s gedonner by ‘n rugby game Cravenweek my claim to fame ek was ‘n brilliant scrummie maar ek was beter my pa het vir Kroonstad Wanderers gespeel my pa het vir Paul Roos se derde span gespeel ek het meer rugby songs as jy ek het “Hie’ kommie Bokke” geskryf (kak man) Danie Gerber was my buurman ek ken vir Wahl Baartmann o, maar ek ken hom ook wat? genuine! met ons krag gekombineer voel ons ‘n veer want as die Bokke speel sit ons, ons verskille neer met ons krag gekombineer voel ons ‘n veer van die plaas tot in die stad van Gauteng tot in die Groot Gat BOKBEFOK kry ek jou die naweek op Nuweland? Nuweland bestaan nie meer nie dan kry ek jou by Kings Park asseblief net nie in Durbs nie ons kry mekaar by Loftus ek het die Volkslied daar gesing jy’t hom seker ook verwoes soos Ard nee, myne was heel smart het jy al by ‘n game ge-streak? ek doen dit elke week my pa het vir FC Smit geduik dan was jou pa dik gesuip my ma het vir Piet van Zyl ge-date sy was daar toe hy die ref platduik ek is seker my ma het hom ook ge-date beteken dit ons is dalk broers? wow! genuine! Spesiale dankie aan Die Bulle en Loftus Versveld! Francois van Coke & Robbie Wessels: Vocals Richard Onraet: Vocals, guitar and bass Pierre de la Porté: Drums Produced by Richard Onraet Mixed by Dane Taylor Mastered by Tim Lengfeld Written by Robbie Wessels, Francois van Coke and Richard Onraet DOP & Editor - Eric T Graham Line Producer & Gaffer - Tehan Buys Truth Co Entertainment(Dansers): Alethea du Toit Reabetswe Monaledi Stephanie Watt Desiree Thirion Theane Willemse Phelang
More

7.5 /10

0 people rated

Regarder en ligne

Dans l’appli

Épisodes

Meilleurs acteurs

Avis des utilisateurs

Épisodes
Meilleurs acteurs
Avis des utilisateurs

Épisodes

film
lklk
Netflix
Plex

Avis des utilisateurs

author avatar

kiddyhalieo

09/07/2025 16:00
Francois van Coke & Robbie Wessels - BOKBEFOK
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.