moviebox header nav
moviebox search icon

Bernice West - Die Hart

2020

R

0 h 3 m

South Africa

Populaire

Luister na Die Hart hier: https://bernicewest.lnk.to/DieHartSingle Volg My Op: Facebook: https://www.facebook.com/Bernicewestm... Instagram: https://www.instagram.com/bernicewest_/ Lirieke: As jy glimlag Skyn die son weer vol hoop As jy glinster Laat jy my hart van vreugde kook En as jou oë So deur my siel kyk Maak jy my van voor af weer skatkis ryk En ek sê siel oh hartedief Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta en pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van, van my lewe wil deel! Ohhh .... Jy’s asemrowend mooi vir my En jy maak my wêreld so so bly Jou hart van goud En jou positiewe gees Maak my van voor af verlief, oh my skat Jy’s ‘n fees En ek sê siel oh hartedief Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van, van my lewe wil deel! Ohhh .... Jy’t my hart gesteel Hey hey hey Hey hey hey Van my lewe wil deel En ek sê siel oh hartedief Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta en pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van, van my lewe wil deel #BerniceWest #NetGeleen #DieHart Music video by Bernice West performing Die Hart. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd http://vevo.ly/SjkMcO
More

7.6 /10

0 people rated

Regarder en ligne

Dans l’appli

Épisodes

Meilleurs acteurs

Avis des utilisateurs

Épisodes
Meilleurs acteurs
Avis des utilisateurs

Épisodes

film
lklk
Netflix
Plex
Meilleurs acteurs(1)
default avatar
Bernice West
Singer

Avis des utilisateurs

author avatar

Rupal Parmar Parekh

14/12/2024 07:30
Bernice West - Die Hart
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.