moviebox header nav
moviebox search icon

Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)

2023

R

0 h 3 m

South Africa

Rock

Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/barto Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/DOP - Kyle White www.YouTube.com/kylewhitetv Editor/Colourist - Kyle White Band - Stephan van Huyssteen, Nick Jordaan, Janis Kelber Vlam In Die Wind Waar daar ‘n rokie rook Brand daar ‘n vuur En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Winde wat om ons waai Maak ons sterk Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Saam vasgebind in flint Verander vonk in ‘n vuur Die donker maak mens blind Totdat ons lig uitstuur Winde wat ons omwaai gee ons krag Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe v
More

7.6 /10

0 people rated

Regarder en ligne

Dans l’appli

Épisodes

Meilleurs acteurs

Avis des utilisateurs

Épisodes
Meilleurs acteurs
Avis des utilisateurs

Épisodes

film
lklk
Netflix
Plex

Avis des utilisateurs

author avatar

Ranz Kyle

14/12/2024 14:31
Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.