Home
Details
Details Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
2023
R
0 h 3 m
South Africa
Pop Listen to "Liewe Jinne!" - Click here
https://orcd.co/juanitaliewejinne
Liewe Jinne! Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / J Records Publishing
© 2023 J Records SA
Director: Stefan Hugo / Boerboel Wear
DOP and Editor: Eric T Graham
Grip, Production Manager: Tehan Buys
Line Manager: Tehan Buys / Dora-Mari Bosch
BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / The Marketing Zoo
Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis
Lyrics: Liewe Jinne! (Afrikaans)
Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom in
Laat ons hierdie naweekparty nou begin
Niemand ry
Vanaand gaan niemand ry
Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor
Skop haar skoene uit en sê vat nou voor
Ek wil bly
Oeh ek wil net hier bly
Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da vat hy
Aai jaai jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete
Hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae
Vat my terug
O liewe jinne!
Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing
Hy sê gooi daar maar 'n tune
Jy kan maar ys ook bring
Dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry

More
7.2 /10
0 people rated
Manood online Manood sa app
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)

7.2 /10 0 people rated
Manood online Manood sa app
Mga episode Nangungunang Cast Pagsusuri ng User Mga episode
Nangungunang Cast
Pagsusuri ng User
Pagsusuri ng User marcelotwelve 13/12/2024 19:27
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
— No more content —
Pagsusuri ng User marcelotwelve 13/12/2024 19:27
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.