Home
Details
Details Bernice West - Die Hart
2020
R
0 h 3 m
South Africa
Pop Luister na Die Hart hier: https://bernicewest.lnk.to/DieHartSingle
Volg My Op:
Facebook: https://www.facebook.com/Bernicewestm...
Instagram: https://www.instagram.com/bernicewest_/
Lirieke:
As jy glimlag
Skyn die son weer vol hoop
As jy glinster
Laat jy my hart van vreugde kook
En as jou oë
So deur my siel kyk
Maak jy my van voor af weer skatkis ryk
En ek sê siel oh hartedief
Jy’t my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
en pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy’s die een waarmee ek, ja jy’s die een waarmee ek, die res van,
van my lewe wil deel!
Ohhh ....
Jy’s asemrowend mooi vir my
En jy maak my wêreld so so bly
Jou hart van goud
En jou positiewe gees
Maak my van voor af verlief, oh my skat
Jy’s ‘n fees

En pulmonêre arterie gesteel

Jy’t my hart gesteel
Hey hey hey
Hey hey hey
Van my lewe wil deel

van my lewe wil deel
#BerniceWest #NetGeleen #DieHart
Music video by Bernice West performing Die Hart. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd
http://vevo.ly/SjkMcO
More
7.6 /10
0 people rated
Manood online Manood sa app
Bernice West - Die Hart

7.6 /10 0 people rated
Manood online Manood sa app
Mga episode Nangungunang Cast Pagsusuri ng User Mga episode
Nangungunang Cast
Pagsusuri ng User
Pagsusuri ng User Rupal Parmar Parekh 14/12/2024 07:30
— No more content —

Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.