moviebox header nav
moviebox search icon

Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)

2024

R

0 h 3 m

South Africa

Pop

Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof n
More

7.0 /10

0 people rated

Manood online

Manood sa app

Mga episode

Nangungunang Cast

Pagsusuri ng User

Mga episode
Nangungunang Cast
Pagsusuri ng User

Mga episode

film
lklk
Netflix
Plex
Nangungunang Cast(1)
starring avatar
Appel
Singer

Pagsusuri ng User

author avatar

D-Tesh👑

25/09/2025 02:31
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.