Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato
Dankie aan:
- Atlas media
- Conrad Hero
- WC Kriel
- Phillip van Zyl
- Dawid van Graan
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
_______________________________
Lirieke:
Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos ñ springbok
Teken prentjies in die wolke
Met haar vingers in die lig
Bo blink en onder stink
Wat dqqr op haar hopie lê
Die lanies met die stiff upper lip
Sy is maar net ñ lap pop
Wat op haar eie hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Piet blou in haar klou
Met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll
Pass vir haar die spanner
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag
Sy is maar net ñ lap pop
Wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof n
More
7.0 /10
0 people rated
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
2024
R
0 h 3 m
South Africa
البوب
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato
Dankie aan:
- Atlas media
- Conrad Hero
- WC Kriel
- Phillip van Zyl
- Dawid van Graan
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
_______________________________
Lirieke:
Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos ñ springbok
Teken prentjies in die wolke
Met haar vingers in die lig
Bo blink en onder stink
Wat dqqr op haar hopie lê
Die lanies met die stiff upper lip
Sy is maar net ñ lap pop
Wat op haar eie hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Piet blou in haar klou
Met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll
Pass vir haar die spanner
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag
Sy is maar net ñ lap pop
Wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof n
More
7.0 /10
0 people rated
شاهد أونلاين
شاهد في التطبيق
الحلقات
أفضل الممثلين
تقييمات المستخدمين
الحلقات
أفضل الممثلين
تقييمات المستخدمين
الحلقات
film
lklk
Netflix
Plex
أفضل الممثلين(1)
Appel
Singer
تقييمات المستخدمين
D-Tesh👑
25/09/2025 02:31
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
— No more content —
تقييمات المستخدمين
D-Tesh👑
25/09/2025 02:31
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
— No more content —
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.